Deutsche Bahn

Deutsche Bahn AG
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1 Januarie 1994
Hoofkantoor BerlynDuitsland
SleutelpersoneRichard Lutz (hoof- uitvoerende beampte)
Utz-Hellmuth Felcht (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienEuropa
IndustrieVervoer
ProdukteSpoorvervoer, vragvervoer, pendeldienste
Inkomste €56,300 miljard[1] (2022)
Bedryfsinkomste €2,708 miljard[1] (2022)
Netto inkomste €227 miljoen[1] (2022)
Werknemers338 000 (2022)
MoedermaatskappyRegering van Duitsland (100%)
DivisiesArriva, DB Schenker, DB Bahn, DB Netze
Dogter-
maatskappye
DB Fernverkehr, DB Regio, DB Schenker Rail, Schenker AG, DB Stadtverkehr
Webwerfdeutschebahn.com
Die hoofkwartier van die Deutsche Bahn in Berlyn
Twee ICE-hoëspoedtreine van die Duitse Spoorweë op die stasie Frankfurt Hauptbahnhof

Die Deutsche Bahn ook DB (Duitse Spoorweë) of DB AG is die nasionale spoorwegmaatskappy van Duitsland en die grootste spoorwegmaatskappy van Europa. Die grootste deel van die Duitse spoornetwerk en onder meer die sneltrein ICE, wat in 1990 ingevoer is, word beheer die DB.

Die Duitse spoornetwerk strek tans oor 'n lengte van 33 890 kilometer. Die DB het 338 000 werknemers in diens.

  1. 1,0 1,1 1,2 Deutsche Bahn AG. "DB Mobility Logistics Facts and figures 2012" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 September 2013. Besoek op 17 April 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne